Boere Boetiek Aanlyn

Proudly South African. Proudly Local.

Ons is ’n trotse Suid-Afrikaanse aanlyn besigheid wat plaaslike mode, dekor, huisware, verbruiksgoedere, geskenke, kosmetika, skoonheidsprodukte en soveel meer direk tot by jóú deur bring.

By ons gaan dit oor meer as net produkte —
Ons ondersteun plaaslike klein ondernemings deur hul drome met die wêreld te deel.

Shop plaaslik. Support plaaslik. Groei plaaslik.
Boere Boetiek Aanlyn – Waar elke aankoop ’n droom help bou.

Phone:
0622031997

Location

Mayville, Pretoria

Facebook